Geformeerde Skool Dirk Postma rugby nuus
ADVERTISEMENT
Gereformeerde Skool Dirk Postma se sewes-rugbyspanne het onlangs teen Woodhill kragte gemeet. Dit was hulle eerste wedstryde vir die seisoen. Die afrigters van hierdie spanne is pa’s uit die skoolgemeenskap.











