Hoërskool Hartswater meisies word gekies om deel te wees van die Frances Baard netbalspanne
ADVERTISEMENT
Geluk aan al die Hoërskool Hartswater meisies wat gekies is om deel te wees van die Frances Baard netbalspanne in hulle onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle neem weer deel aan die volgende rondte proewe wat plaasvind vanaf 26 – 27 April. Sterkte Hartsies!
o.14
- Thabisa Motlhodi
- Charmoné Schmidt
- Warona Mooka
o.15
- Resego Padishi
- Tasmia Basson
o.16
- Simoné Fourie
- Pulane Motaung
- Fergelicious Boekhouer
o.17
- Goratileona Letsholo
o.19
- Anchen Duvenhage
- Demunke Fourie
![]()










