Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Paarl Gimnasium
ADVERTISEMENT
Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Paarl Gimnasium:
Biathle: Baie geluk aan hierdie Gimmies wat aan die Biathle WP Championship deelgeneem het. Hulle al vier kwalifiseer om in September aan die SA’s deel te neem.
Agter Alexis Burger en Georgia Sabbagha. Voor Lizaleah Burger en Mieke Burger.
Lentedag: Dis heerlike lente Gimlaggies vier Lentedag en maak hul eie blommerangskikkings.
Agter Mia du Toit en Kieran Hoffman. Voor Harry van Dyke en Lienke du Toit.
Gim-Robotika: Gim Robotika bevorder ‘n generasie innoveerders wat gereed is om die wêreld te hervorm.
Agter Mia du Toit en Kieran Hoffman. Voor Harry van Dyke en Lienke du Toit.
robotika
Koor Eistedfodd
Laerskool Paarl Gimnasium se Junior en Senior Koor het deelgeneem aan die koorafdeling van die Paarl Vallei Eisteddfod en pragtig presteer.
Junior Koor Agter: Jayden Klaase, Paul Marais, Karli de Villiers, Emi Nel, Matthew Lamprecht (violis), Lua Pepler en Jacques Neethling Voor: Anja Rossouw, Dihan van Zyl, Hayley Odendaal, Nieke-Mari Steyn, Hilcke van Niekerk, Hunter van Deventer
Senior Koor Agter: Courtney Kühn, Janco Jansen, Matthew Lamprecht (violis), Brittney Green en Cilliers Lombard Voor: Milla Botha, Dawie de Villiers, Anna Howard en Sirke Buys
Rugby: o.13A rugby 7’s span het Vrydag 1 September aan die WP o.13’s 7’s toernooi deel geneem en die toernooi gewen.
Liam van der Merwe is opgeneem in die WP o.12 rugbyspan wat 28-30 September gaan deelneem in hul provinsiale toernooi te Riversdal.










