Laerskool Paarl Gimnasium was gasheer vir die Interskole Redenaarskompetisie 2024
ADVERTISEMENT
Die Interskole Redenaarskompetisie het op Dinsdag 16 April by Laerskool Paarl Gimnasium plaasgevind. Hierdie kompetisie is aangebied in samewerking met Die Afrikaanse Taalmuseum en –monument en die Afrikaanse Onderwysnetwerk. Daar was altesaam 13 redenaars van 7 verskillende skole van regoor die Wynland. Slegs onvoorbereide toesprake is gelewer en beoordeel.
Louwrens Smith — Paarl Primêre Seunskool (gesamentlik 3de)
Agter: Mnr. Samuel Minnaar (museumbeampte van die Afrikaanse Taalmuseum en –monument) en Mev. Mia du Preez (beoordelaar) en Mev. Mandy Griesel (beoordelaar) Voor: Emma van Heerden — Laerskool Paarl Gimnasium (2de); Karla van der Colff — Laerskool Eikestad (1ste) en Anja van Staden — Laerskool Eikestad (gesamentlik 3de)
wenners










