Hoërskool Outeniqua atlete skroom nie om rekords uit te daag
ADVERTISEMENT
Ons is trots op die Hoërskool Outeniqua atlete wat nie skroom om rekords uit te daag op die atletiekveld nie. Baie geluk aan hierdie atlete wat deel is van die SWD-span.
Agter van links na regs: Megan Botha, Milan de Villiers, JP Immelman, Cayden Andrews, Karlien Oelofse. Voor van Links na regs: Scarlet Gerber, Kiara Theron, Jaime Swanepoel.










