‘n Jaar van onthou vir Laerskool Paarl Gimnasium
ADVERTISEMENT
‘n Jaar van onthou vir Laerskool Paarl Gimnasium. Ons vier Arnoldus Pannevis se 185ste verjaarsdag. Die FAK het Paarl Gimnasium besoek om hierdie besonderse mylpaal saam met ons te herdenk.
Gimnasium vier 165 jaar
‘n Glans- en glorieryke aand is in die KWV Katedraalkelder gevier.















