AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Staats Primary School learners selected for the Griquas teams

  • Hoërskool Kalahari hokkiedogters presteer

  • Hoërskool Diamantveld leerders presteer tydens die Radikale Redenaarskompetisie

  • Hoërskool Duineveld Aqualibrium span presteer

  • Hoërskool Kathu hokkiedogters behaal die Noord-Kaap Streekshokkiespan


BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' PrimaryRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Boland›[Paarl Interskole 2023] o.13A Seunshokkiekapteins en hulle afrigters gesels

[Paarl Interskole 2023] o.13A Seunshokkiekapteins en hulle afrigters gesels

By Meinette van Zyl
1st August 2023
1275
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Lukas de Wet, o.13A hokkiekaptein van Kleingim en met JP Immelman, o.13A hokkiekaptein van PPS gesels oor hulle span en Interskole.

Lukas:

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ek dink die George/Knysna toer was definitief ‘n hoogtepunt. Ons het baie geleer, goeie hokkie gespeel en dit was ook lekker.

Hoe motiveer jy jou span?
Ek prober seker maak dat almal in die span weet hulle is daar vir ‘n rede en ‘n doel en is goed genoeg om daar te wees.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ons onderkaptein is Auret Germishuys. Hy sal altyd saam met my staan om die span te help en hy het ook baie leierskapseienskappe.

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings?
Ons span is volledig met geen beserings nie.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Ek dink as ons iets wil bereik sal dit defi nitief wees om Interskole te wen of selfs net ons beste te gee.

Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek gaan volgende jaar Hoërskool Gimnasium toe en wil daar nog verder verbeter.

Lukas de Wet

Wat sê die o.13A afrigters van Kleingim?

Estine Hugo en Carli Rheeder:

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span?
Hulle sal as span hul beste gee om hul skool se naam hoog te hou.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons het ‘n goed gebalanseerde span.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Een van die moeilikste aspekte van afrigting is om die individue te help om hul eie selfbeperkende oortuigings en weerstand teen verandering te oorkom, maar steeds ‘n wen-kultuur te skep.

JP:

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Vir seker die wen teen Grey Kollege in Bloem, dit was soos ‘n mini-lnterskole vir ons. Ons Oakhill-toer vroeer die jaar was ook ‘n groat hoogtepunt. Dit het ons die geleentheid gegee om mekaar persoonlik beter te leer ken.

Hoe motiveer jy jou span?
Ons hele span is outomaties gemotiveerd as ons die Blou en Wit oor ons koppe trek, want dit laat jou besef hoe ‘n groot voorreg dit is om vir Klein Bois se eerstespan te speel. Ek motiveer die span deur kalm te bly wanneer dit nie so goed gaan nie en erkenning te toon aan spanmaats wanneer hulle sukses behaal.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Ons onderkaptein is Rulo Barnard en hy is ook my neef. Ons albei is baie passievol oor hokkie en ons vertrou mekaar se besluite op die veld. Ek dink ons vul mekaar goed aan.

Hoe is die samestelling van die span vir die lnterskole? Enige beserings?
Ons het ‘n goed geballanseerde span wat bestaan uit graad 6 en graad 7 seuns waarvan almal baie talentvolle spelers is. Ons is tot dusver geseënd met geen beserings.

Wat wil julle as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Ons sal graag die seisoen wil afsluit met die wete dat ons as ‘n span gegroei het en dat elkeen ontwikkel het tot sy volle potensiaal. ‘n Wen teen Gim sal natuurlik ‘n bonus wees en sal my ‘n baie trotse kaptein maak.

Wat is jou planne vir die toekoms?
Om my laerskoolloopbaan suksesvol af te sluit en my hoerskoolloopbaan te begin by HJS.

JP Immelman

We also spoke to their coaches, Anke and Wilhelm Voges:

What can the school and parents expect from your team this year at lnterschools?
Our motto for the is year is GRIT. So, what you can expect from THIS team is that they will have the courage to push through, no matter what the obstacles are, because it’s worth it.

Where is your strength as a team?
“A single leaf working alone provides no shade.” We do not rely on individual players, but rather all the players’ talents combined.

What is the most difficult part of coaching a school team?
The most difficult part of coaching a primary school team is that you cannot pick everyone in your A side. To see them sad and disappointed if they do not make a team is something that is never easy. BUT… when they work hard and finally make the side and smile from ear-to-ear, that smile makes it all worth it!

Read the Interschools newspaper online here or get a printed copy now available in town or at the schools.

TagsPaarl Interskole 2023
Previous Article

[Paarl Interskole 2023] o.13A Dogtershokkiekapteins en hulle ...

Next Article

[Paarl Interskole 2023] o.13A Netbalkapteins en hulle ...

Share:

Related articles More from author

  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.19A Hokkiekapteins en hulle afrigters gesels

    4th August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.19A Hokkiekapteins en hulle afrigters gesels

    4th August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' PrimaryRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Rugbykapteins en hulle afrigters gesels

    3rd August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Dogtershokkiekapteins en hulle afrigters gesels

    1st August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Netbalkapteins en hulle afrigters gesels

    1st August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.19A Rugbykapteins en hulle afrigters gesels

    4th August 2023
    By Meinette van Zyl

  • HighveldHTS WitbankMpumalangaRegional News

    HTS Witbank leerders as Artium-afdelingswenners aangewys

  • BolandLaerskool WA JoubertRegional NewsWestern Cape

    Laerskool WA Joubert leerder word in die Boland o.12 B

  • HighveldLaerskool SecundaMpumalangaRegional News

    Laerskool Secunda Leiers vir 2026

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us