Laerskool Paarl Gimnasium Hoofleiers 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Paarl Gimnasium leerders wat volgende jaar as leiers van die skool dien.
Dawie de Villiers (Onderhoofseun), Gerhard Brand (Hoofseun), Noa Rossouw (Hoofdogter),
Gabriella Ferreira (Onderhoofdogter).










