Laerskool Paarl Gimnasium spog met Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 4 spelersvan Laerskool Paarl Gimnasium wat ingesluit is in die Boland IPT-spanne . Hulle neem in Junie deel aan die Nasionale toernooi in Bloemfontein.
Baie geluk aan Laerskool Paarl Gimnasium leerders wat opgeneem is in die IPT en Streekspanne. Ons is trots op elkeeen ,hou altyd Gim se naam hoog.
Voor : Caylin Strickling,Herman van der Merwe, Joshua Muller, Kayla du Toit.
Middel: Jarno Burger ,Wihann Botha, Cadey Vaughan, Ankia Human
Agter : Noa Rossouw, Simoné Kloppers,Lienka Laubscher










