Hoërskool Witteberg leerder skitter in die eerste rondte van Podium Pret
ADVERTISEMENT
Martyn Oosthuysen skitter in die eerste rondte van Podium Pret!
Hier volg sy besonderse uitslae in hierdie kompetisie:
- Engels: Onvoorbereide lees van ‘n gedig: 81,25%
- Afrikaanse Storievertel – Bestaande storie: 92%
- Afrikaanse Lees Voorbereid – Gedig: 96,25%
Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasies, Martyn!
![]()










