Hoër Meisieskool La Rochelle spog met puik prestasies
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle spog met puik prestasies.Baie geluk aan elke leerder ons is trots op julle .
NINA VOIGT
Tweede hoogste punte behaal in IGO. Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Musiek. Cillie-Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Wiskunde. Rust-Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Lewenswetenskappe. Kohn-Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Fisiese Wetenskappe. Coetzee-Wisseltrofee en Boekprys vir die Hoogste Punte behaal in Afrikaans Huistaal. Book Prize for the Highest Marks achieved in Gr.12 – 91,86%; Volkleure: Hertoekenning en Top 10 Balkie. Baie geluk Nina!
NINA VOIGT
- Wisseltrofee vir die Hoogste Prestasie in Akademie en Kultuur
ANMI SLABBERT
Anmi Slabbert kry die Louise Wisseltrofee vir die Junior leerder in graad 8, 9 of 10 wat ’n bewese prestasie as uitvoerende kunstenaar gelewer het. Sy is ’n veelsydige kultuurleerder wat oor ’n wye spektrum van kultuuraktiwiteite presteer.
LEIGH ADAMS
This Floating Trophy is awarded to Leigh for the Dedication and Passion for life throughout her school career; True Blue Shield for Sport and Culture; Culture: Leigh Adams
MEKAYLA GRIFFITHS
Helene Loubser-medalje; Elsa Klompje Wisseltrofee vir Toewyding tot die Kunste
KATHERINE SMIT
- Elsa Klompje Wisseltrofee vir Toewyding tot die Kunste
MEGAN JANSEN
- Lizette Rabe Prys vir Innoverende denke
SAFIYYA MOERAT
- Culture Woman of the Year
CAITLIN HENDERSON
- Investec prys oorhandig deur: Jonathan Wilk & Leanie Terblanche
ISELLE ACKER
- Wisseltrofee vir die Hoogste Prestasie in Akademie en Sport
CLAIRE LE ROUX:
- True Blue Shield for Sport and Culture; Sport: Claire le Roux
CARA WILSON
- Veelsydigste Sportvrou
MIA WILSON
- Sportvrou van die Jaar
SPANSKILD:
- CILLIE – CARA EN MIA WILSON
Cara ontvang ook die trofee virdie Veelsydigste Sportvrou en Mia vir die Sportvrou van die Jaar. Baie geluk aan almal wat erkenning ontvang het vir hulle prestasies hierdie jaar. Ons is baie trots op julle! Pryse oorhandig deur mev. Anthonissen.










