Voorbereidingskool Durbanville leerders presteer in verskeie kompetisies
ADVERTISEMENT
Voorbereidingskool Durbanville is trots om die uitstaande prestasies van ons leerders in verskeie kompetisies vanjaar te vier!
Move National Dance Competition 2025:
Alinka Odendal – brons sertifikaat & kenteken
Gemma van Deventer – silwer sertifikaat
Ilanè Smuts – silwer sertifikaat, kenteken & 1ste plek trofee
Aniah Rautenbach – goue sertifikaat & medalje
WPNA Somer Liga:
Alinka Odendal, Angelina Vazirgiantzikis & Mia Bothma – Speler van die wedstryd medaljes
Tygerberg Eisteddfod Katergoriewenners:
Annabelle Swart – Gr.3 Monoloog & Tweespraak (ook opgetree by die gala)
Anine Tredoux – Gr.3 Tweespraak
Roelf Jacobs – Gr.2 Gedig
Rebekka Swart – Gr.1 Gedig & Gedramatiseerde Gedig
SA Wrestling Competition (Pretoria):
Pieter Janse van Rensburg – 2 goud
Franco van der Merwe – silwer
Philip van Aarde – goud
National Gymnastics Competition (Pretoria):
Cari van der Merwe, Mischa Liebenberg, Carli Janse van Rensburg & Johnny Niemand – sertifikate
45ste Freda Barnard Interprovinsiale Swem Gala:
Zian Vermeulen – 2 goud, 4 silwer, 1 brons
Lea Engelbrecht – brons
Stian Gericke – 4 goud, 1 silwer, 1 brons
Corrali Duvenhage – 1 silwer, 1 brons
Madelein Hanekom – brons
Kumon Wiskunde Toekennings:
Hannah van Vuuren – Internasionale Standaard Sertifikaat
Amber Botha – Sertifikaat & Trofee vir Advanced Honour Roll
Cari van der Merwe – Trofee & Medalje
Michael – Level 2A Sertifikaat
Cobus Swart – Trofee, Internasionale Sertifikaat & Medalje
Leesprestasie:
Hannah van Vuuren – Sertifikaat vir 100 boeke gelees
WP Winter Tweekamp:
Michael Fouché – brons
Jean Joyce – goud
Cari van der Merwe – silwer
Baie geluk aan elke leerder! Julle harde werk, talent en deursettingsvermoë maak ons ongelooflik trots!

















