AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening

  • Milnerton Primary School hockey stars earn Premier League Selection

  • Helderberg International School Marks Mandela Day


Laerskool Gene LouwNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Laerskool Gene Louw›Hiermee Laerskool Gene Louw se Saalprestasies

Hiermee Laerskool Gene Louw se Saalprestasies

By Andreneza Damonse
9th April 2026
125
0

ADVERTISEMENT


Share:

Judo Kompetisie 

Tydens Laerskool Gene Louw se  weeklikse saalbyeenkoms, het die volgende leerders erkenning ontvang vir hul prestasies:

Judo-kompetisie:  Joshua Marais het aan ’n judo-kompetisie in Paarl deelgeneem. Hy het ’n medalje vir ’n vierde plek in sy kategorie ontvang.

Stoei:

De Wet Brummer het op 14 Maart aan ’n stoeikompetisie deelgeneem en goud verower in die o/8-kategorie. Hy het ook aan die Gertjie van der Merwe-toernooi deelgeneem, waar hy goud verower het in die o/7-vrystylstoei.

SA Tweekampkampioenskappe:

Elea Smith is gekies om die Boland o/9A-span te verteenwoordig by die jaarlikse Highgate Interprovinsiale Tweekampkampioenskap in Oudtshoorn. Hy is ook aangewys as die nommer een seun in die Boland o/9-tweekampspan.

Elea het aan die Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe op 21 Maart in Oudtshoorn deelgeneem, waar 868 atlete uit 14 streke meegeding het. Hy het ’n welverdiende bronsmedalje in die seuns o/9-afdeling verower.

WP JKA Karate:

Kira het op 7 Maart aan die WP JKA Karate-kampioenskap in Kaapstad deelgeneem. Sy het goud verower in beide die kata- en kumite-afdelings. Sy is dus die dubbele WP-kampioen en het haar WP-kleure verwerf.

Judo:

Wicus van Rensburg het eerste plek behaal by die Cape Winelands Judo-toernooi in die o/9-ouderdomsgroep (onder 38 kg).

WP Binnenshuise Krieket:

Luanco Robson se span het ’n goue medalje ontvang in die WP binnenshuise krieket Junior E2-liga vir die Panthers, asook ’n goue medalje in die E1-liga vir die o.10 WP-span.

WP Schools Cycling:

Mila Josling het aan die WP Schools Cycling-kompetisie by Devonbosch deelgeneem en ’n derde plek behaal.

Wilson-tennistoernooi:

Simon Walters het ’n eerste plek behaal in die seuns o/9-afdeling. Emma Verhage het ’n silwermedalje verower in die dogters o.9-afdeling, en Rudolph Koen het ’n bronsmedalje verower in die seuns o.9-afdeling.

Weskus Marathon:

Ava Fourie het op 14 Maart aan die Weskus Marathon se 5 km Fun Run deelgeneem.

Bergfietsry:

Isabelle Laubscher het op Saterdag, 14 Maart, aan ’n bergfietsry-kompetisie by Bloemendal deelgeneem.

Slot:

Baie geluk aan ons grondslagfase-genie-sterre. Ons is ongelooflik trots op julle!

 

 

 

 

 

 

TagsPrestasies
Previous Article

Curro Durbanville Executive Council attended leadership ...

Next Article

Afrikaanse Hoër Meisieskool maak hul merk by ...

Share:

Related articles More from author

  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    HTS Tom Naudè leerders presteer

    31st August 2022
    By Andreneza Damonse
  • BolandLa Rochelle Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    Hoër Meisieskool La Rochelle spog met puik prestasies

    17th November 2025
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergHoërskool StrandRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Strand stap weg met skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte

    26th September 2024
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    Hoërskool Garsfontein presteer op alle terreine

    26th November 2025
    By Karien Frans
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Die kwartaal begin met spoggerige prestasies vir Laerskool Goedehoop

    17th October 2022
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool KruinsigRegional News

    Laerskool Kruinsig hoogtepunte

    14th June 2022
    By Karien Frans

  • BolandHoër Landbouskool BolandRegional NewsWestern Cape

    WP o.18-Akademierugbyspan prestasie vir Hoër Landbouskool Boland

  • George VoorbereidingskoolRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Tweekamp en Driekamp uitslae vir George Voorbereidingskool

  • Regional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland stappers is gekies vir die SASSA Hoërskole Kampioenskappe.

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us