AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Hoërskool Garsfontein presteer op alle terreine

Hoërskool Garsfontein presteer op alle terreine

By Karien Frans
26th November 2025
222
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Garsfontein presteer op alle terreine.

Akademie:

Global Travel And Tourism Partner-Kompetisie:

  • Mila Cilliers en Anke Nel het die Global Travel and Tourism Partner-kompetisie in Suid-Afrika     gewen. Hulle vertrek einde November 2025, saam met hul Toerisme-onderwyseres, me Sarita
  • Kruger, na Athene in Griekeland, waar hulle gaan deelneem aan die International Travel and Tourism Student and Teacher Conference en ’n voorlegging gaan doen oor “Technology Transforming Travel: Technology as an enabler for a more inclusive travel experience for all”.

Gauteng Wiskunde Olimpiade

  • Amelia Steyn het die derde plek verower in die Gauteng Wiskunde Olimpiade

Southern African National Geography Olympiad

  • Die graad 9 Geografie-leerders wen die Southern African National Geography Olympiad (SANGO).
  • 107 skole en 2 270 leerders het aan die olimpiade deelgeneem.

Robotika – Die twee robotikaspanne, “Snuggly Ducklings” en die “Nuclear Juices” is in Desember 2024 genooi om aan die First Lego League (FFL) World Festival in Houston, Texas deel te neem. Die “Snugly Ducklings” ontvang die Çore Values Cooperation Award. 100 000 robotikaspanne het wêreldwyd aan die kompetisie deelgeneem waarvan die beste 160 spanne na die kompetisie in Houston, Texas genooi is.

Kultuur – Vanjaar spog Hoërskool Garsfontein met besonderse prestasies op kultuurgebied en bevestig weereens waarom hy een van die toonaangewende skole in Pretoria is. Van op die verhoog tot in die redenaarslokaal bult Garsie Kultuur sy spiere. Die 2025 seisoen vestig Hoërskool Garsfontein as ‘n dinamiese kultuurskool waar elke leerder hul unieke begaafdheid kan uitleef en ontwikkel.

Toneel – Tydens vanjaar se toneelseisoen palm die Garsie Toneel-geselskap verskeie toekennings in en word as streekswenners by die FAK-, Pronk Podium- en ATKV-Toneelkompetisies aangewys. Verder, dring die voorgenoemde geselskap na twee landsfinale deur waar hulle onder die top 12 tonele eindig. Redenaars en debat.

Op die oratorsplatform staan is ons sprekers allermins op hulle bekke geval nie en doen die gesegde “so bek kort jêm” gestand. Hoërskool Garsfontein lewer vanjaar twee Top 3 nasionale wenners op in die Afrikaans Redenaarsafdeling by onderskeidelik die Con Spirito- en Interskole Redenaarskom-petisie. Tydens vanjaar se Interskole Redenaarskompetisie word ons graad 9-span as nasionale wenners by die voorbereide afdeling. Ons graad 12-span tree as wenners uit die stryd in die Engelse Onvoorbereide afdeling tydens die Con Spirito redenaarskompetisie. Verder, dring vier van ons debat-spanne deur na die Con Spirito Debatkompetisie se landsfinaal waar hulle onder die Top 20 eindig.

Sport

Hoërskool Garsfontein se vier Wintersport eerste spanne (Rugby, Netbal, Hokkie Seuns en Dogters) wen vanjaar vir die eerste keer in die skool se geskiedenis almal die Interskole teen Hoërskool Menlopark (weg) en Hoërskool Waterkloof (tuis).

Atletiek

  • Hoërskool Garsfontein is die enigste Pretoria-Oos gemengde skool wat onder die Top10-skole tydens die Curro Podium Byeenkoms geëindig het en aan beide die Pretoria- en Super Interhoër se A-bond Atletiek deelneem.
  • Seuns– En Dogtershokkie
  • Hokkie Dogters (eerste span) word vir die eerste keer in die skool se geskiedenis as Noord-Gauteng wenners aangewys.
  • Hokkie Seuns (eerste span) wen vir die eerste keer in die skool se geskiedenis vir Grey Kollege Bloemfontein.

Krieket

  • Krieket (eerste span) eindig algeheel derde in die Schools SA20 Nasionale Toernooi (die beste posisie in die skool se geskiedenis). Krieket (eerste span) verdedig hulle titel suksesvol by die
  • Hoërskool Diamantveld Wildeklawer Toernooi. Krieket (eerste span) wen vir Grey Kollege
  • Bloemfontein tydens die Engeland-toer. Krieket (eerste span) wen die Noordvaal Toernooi.

Netbal

Netbal (eerste span) wen Hoërskool Menlopark (weg) oortuigend met vier doele tydens die Interskole.

Rugby

Rugby (eerste- en o.15A-spanne) word as wenners van die SDC Noordvaal Toernooi gekroon. Rugby word as algehele wenners van die SDC Noordvaal Beker-afdeling aangewys. Ses van Hoërskool Garsfontein se eerstespanspelers word vir die SDC “Dream Team” gekies. Die o/15 A 7’s-span wen die SDC Noordvaal Toernooi te Hoërskool Nylstroom.

Bergfiets

Bergfiets eindig algeheel 10de uit 126 skole tydens die Nasionale Kampioenskappe.

Jukskei

  • Vir die eerste keer in die skool se geskiedenis eindig al ses Jukskei-spanne onder die topdrie skole in die Gauteng-Noord liga. Hoërskool Garsfontein eindig algeheel tweede in die Gauteng-Noord liga.
  • Die o. 16A-span (Seuns) word as naaswenners van die Direkteurs trofee aangewys.

Perdesport

Perdesport eindig algeheel derde tydens SANESA se Nasionale Kampioenskappe.

 Skaak

Skaak kwalifiseer vir die eerste keer in die skool se geskiedenis met al die spanne vir die D4uitspele.

Hoërskool Garsfontein word as die tweede beste “Co-ed” sportskool in Suid-Afrika aangewys (beste in Gauteng).

TagsPrestasies
Previous Article

Curro Hermanus High School SRC head leaders ...

Next Article

Hoërskool Robertson stel hul hoofleiers bekend

Share:

Related articles More from author

  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool KruinsigRegional News

    Laerskool Kruinsig hoogtepunte

    14th June 2022
    By Karien Frans
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool kwartaal 1 presteerders

    5th April 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool EversdalNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    LS Eversdal Kwartaal 3 nuus en prestasies

    20th September 2022
    By Andreneza Damonse
  • BolandLa Rochelle Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    Hoër Meisieskool La Rochelle spog met puik prestasies

    17th November 2025
    By Andreneza Damonse
  • HighveldLaerskool GoedehoopMpumalangaRegional News

    Die kwartaal begin met spoggerige prestasies vir Laerskool Goedehoop

    17th October 2022
    By Karien Frans
  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    HTS Tom Naudè leerders presteer

    31st August 2022
    By Andreneza Damonse

  • Crawford International La LuciaDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Crawford International La Lucia Welcomes Guineafowl to Campus Conservancy

  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool CradockRegional News

    CHS vs Kirkwood rugby

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart Prestigeaand Redenaars Wenners en Naaswenners

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us