Hoër Volkskool atleet het aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe te Paarl deelgeneem
ADVERTISEMENT
Vincent Pienaar het die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe te Paarl deelgeneem. Hy het aan die 100m o.15-item deelgeneem en vyfde in sy uitdun geëindig. Sy tyd was 11:56 sekondes. Baie geluk Vincent!
![]()










