Laerskool Saamtrek atleet presteer aan die Noordwes Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek Atletiek Noordwes Kampioenskappe uitslae: Silwer vir Marisa! Baie geluk aan Marisa Visser met ‘n tweede plek in Verspring en vierde plek in Hoogspring, o.13! Mooi so, Marisa!










