Laerskool Bertie Barnard Atletiek uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janco van Zyl en Schalk Burger wat die naweek, 9 Maart, aan die Wes-Kaap byeenkoms, in die Paarl, deelgeneem het.
Janco het algeheel 8ste geëindig vir Seuns o.10 gewigstoot & Schalk het algeheel 8ste geëindig vir Seuns o.12 Diskus.
Links – Janco van Zyl en Schalk Burger
Baie geluk aan, Moya Dinkelman & Walter Krumm, wat tydens die EDEN byeenkoms, uitstekende mylpale bereik het.
Dogters o.8
Moya Dinkelman
1ste Plek 60m – S.W.D. Kampioen
Seuns o.9
Walter Krumm
1ste Plek Verspring – S.W.D. Kampioen
Moya Dinkelman
Walter Krumm










