Hoërskool Bellville spog graag met die volgende atletiek uitslag
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville spog graag met die volgende atletiek uitslag: Jian Louw is tans 15de ter wêreld en 2de in Suid Afrika in sy ouderdomsgroep vir spiesgooi! Dit is ‘n uitsonderlike prestasie. Welgedaan, ons is baie trots op jou!













