Hoërskool Centurion atleet spog met brons medalje in die 400m hekkies
ADVERTISEMENT
Marnu Els het die brons medalje in die 400 m-hekkies vir o. 19-seuns tydens die Gauteng-kampioenskappe in Germiston verower. Marnu is ook in die Gauteng-span ingesluit wat aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe vanaf 3-6 April in die Paarl gaan deelneem. Baie geluk!
![]()










