Laerskool Park atleet neem aan die COSASSA-spele te Swaziland deel
ADVERTISEMENT
Jordan Sydon van Laerskool Park se uitslae na afloop van die COSASSA-spele te Swaziland:
- (COSASSA staan vir die Confederation of Southern African Schools Sports Associations.)
- 80m Hekkies – 1ste Plek (Verbeter SA rekord)
- 200m Aflos – 1ste Plek
- 100m Aflos – 1ste Plek
- Verspring – 2de Plek
Jordan










