Primêre Skool Naudeville leerders word tot onderskeie Griffonsspanne verkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nardus Cronje, Ulrich van Schalkwyk en Hanno van Jaarsveld wat ingesluit is in onderskeie Griffons spanne. Primêre Skool Naudeville is baie trots op julle!










