Sagtebal prestasie vir Hoërskool Oos-Moot
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan Miané Van Dyk van Hoërskool Oos-Moot wat gekies was vir die Senior Gauteng Sagtebal span wat van 25-28 Maart aan die Sagtebal SA. Nasionale Provinsiale Kampioenskappe deelgeneem het.
Die span tree as wenners uit die toernooi.










