Hoërskool Stellenbosch leerders slaag 2025 UNISA musiekteorie-eksamen met lof
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenbosch is uiters trots op hul leerders wat met lof geslaag het tydens die Oktober 2025 UNISA teorie-eksamen. Hierdie prestasie getuig van hul harde werk, deursettingsvermoë en toewyding, en weerspieël die hoë akademiese standaard wat hulle gehandhaaf het.















