Paul Roos Gimnasium ontvang toekenning tydens die Leeuwenhof NSC toekenningseremonie
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium het ‘n toekenning vir akademiese uitneementheid by die WKOD se 2025 NSS toekeningseremonie ontvang. PRG plaas negende in die Wes-Kaap uit 872 skole. Aaron Miller en Ian Lubbe (Foto vlnr Ian Lubbe, Jannie de Villiers (rektor) Aaron Miller behaal die Top 40-lys met onderskeidelik 9 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94.83% (Aaron) en 10 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94.67%.

NSS toekennings









