Laerskool Truida Kestell leerders verbeter 11 rekords by skole byeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat by die Bethlehem Skole byeenkoms 11 rekords verbeter het:
- Dogters o.10 Rianza Boshoff – 70m Hekkies en 1200m
- Dogters o.12 Mia Rautenbach – Spiesgooi, Gewigstoot en Diskus
- Dogters o.13 Mieke Boshoff – Gewigstoot
- Seuns o.10 Kuifie Van Rooyen – 1200m
- Seuns o.10 Gideon Du Plessis- Gewigstoot
- Seuns o.12 John-Steph Boshoff – Diskus
- Seuns o.13 Johnathan Matthew – 1500m en 800m
![]()
v.l.n.r Gideon Du Plessis, Mia Rautenbach, Mieke Boshoff, Johnathan Matthew, John-Steph Boshoff.
Voor: Rianza Boshoff en Kuifie van Rooyen










