Fichardtpark Primêre Skool atlete vaar puik
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Fichardtpark Primêre Skool o. 11 seunspan wat ‘n eerste plek by die Vrystaat Atletiekbyeenkoms verower het. Ons is baie trots op julle!
- Jandré Vermeulen
- Wian Olivier
- Wietzie van Zyl
- Johan Labuschagne
- Jaden Taljaard












