ASA Sub-Jeug Kampioenskappe atletiek prestasie vir Laerskool Orion
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion is ongelooflik trots op elke atleet wat gekies is om deel te neem aan die ASA Sub-Jeug (Laerskool Jeug) Kampioenskappe op 5–6 Desember 2025 by McArthur Stadion in Potchefstroom. Ons staan 100% agter julle en weet julle gaan ons fantasties verteenwoordig.










