Laerskool Orion redenaar skitter aan die Op Die Planke kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Orion redenaar Alicia du Plessis (Gr. 7). Alicia het op Saterdag, 25 Oktober 2025, aan die Op Die Planke Nasionale Rondte deelgeneem en uitstekend presteer!
- Afrikaanse Monoloog: 1ste plek — Nasionale wenner
- Afrikaanse Gedramatiseerde Poësie: 1ste plek — Nasionale wenner
- English Monologue: 3de plek
![]()










