Hoërskool Volksrust Interhuisredenaars uitslae
ADVERTISEMENT
Op Donderdag, 9 Mei 2024, het Hoërskool Volksrust hul jaarlikse Interhuisredenaars aangebied. Hierdie funksie is ‘n voorloper vir die Interhoërredenaars wat gaan plaasvind op 1 Augustus 2024 te Hoërskool Secunda. Die kompetisie het ‘n platform gebied vir leerders om hul vaardighede ten toon te stel, met die juniors in graad 8 tot 10 en seniors in graad 11 en 12 wat die kans gekry het om hul stemme te laat hoor.
After a series of impressive performances and compelling speeches, six winners were announced and received medals. The junior winners were as follows: Limipakade Dlavana (bronze), Carla Viviers (silver) and Nakisani Mabija (gold). In the senior category the winners were as follows: Thobile Dlamini (bronze), Nardos Mesfin (silver) and Zimi Thwala (gold). Of these six winners mentioned above, only the silver and gold winners are going to participate in Secunda,
Hierdie leerders het bewys dat hulle nie net die kuns bemeester het om welsprekend te wees nie, maar ook om oorredend te kan argumenteer. Hierdie vier leerders is gereed om hul talente verder te wys wanneer hulle teen die ander skole gaan meeding. Volksrust High School wishes these winners all the best in their preparation for the competition and believes in their ability to keep the flame of excellence burning high.
Nakisani Mabija
Zimi Thwala










