Hoërskool Framesby leerders het deel uitgemaak van die junior ECWO kursus
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerders Rebecca Nel en Jana du Toit het op Sondag, 24 Maart in ‘n konsert, wat deel uitgemaak het van die junior ECWO kursus, (Eastern Cape Wind Orchestra)gespeel.









