Laerskool Vorentoe triathle atleet ontvang Eden kleure
ADVERTISEMENT
Laerskool Vorentoe atleet Luca Vermeulen (graad 5) het die naweek Eden Kleure vir o.13 Triathle ontvang. Hy gaan die Wes-Kaap distrik in Oktober by die SA kampioenskappe verteenwoordig.










