Laerskool Wonderboom GRT leiers 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders wat verkies is as GRT-leiers vir 2026:
- Hanru Bester
- Llewellyn Bezuidenhout
- Mackenzie du Plessis
- Bismarck du Toit
- Christo Hendriks
- Lian Murphy
Sterkte met hierdie groot en verantwoordelike taak, ons weet julle gaan ‘n verskil maak!










