Laerskool Worcester-Oos leerderleiers reik uit
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester- Oos leerderleiers het heerlik gaan kuier by Brandwacht Primêr! Die leederleiers het vandag hul Mandeladag-uitreik geniet, aangesien Mandeladag in die Julie-vakansie geval het. Daar is “tag” gespeel, tafeltjies gewas, netbal gespeel en lekkernye geniet. Ons hoop ons kan sommer vinnig weer gaan kuier!
![]()










