Grey Kollege Primêr Graad 7 Monitore
ADVERTISEMENT
Die volgende Graad 7 seuns: Reuben Smit, Thabang De-Huis, Zenzo Manana, AD Roux, Sam Loftus en Kamo Monageng is aangewys as Monitore. Saam met hulle is Mnr Juire Geldenhuys, Skoolhoof van Grey Kollege Primêr. Baie geluk aan die seuns. Sterkte met julle take.
![]()










