Hoërskool Ermelo Errieraad spog in stylvolle Errieraadsdrag
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo Errieraad spog in stylvolle Errieraadsdrag. Elke jaar is dit die voorreg van die Errieraad om unieke drag vir die jaar te ontwerp wat eie is aan die jaargroep. Alhoewel daar aan sekere vereistes voldoen moet word, is dit jaarliks ’n groot trots vir die Errieraad om spoggerig te vertoon. Vanjaar se uitrustings is weer deur Thomas Webb ontwerp, in samewerking met Mienke Cloete, president van 2023, asook die res van die raad. Die Errieraad lyk voorwaar stylvol.

Die Errieraad lyk spoggerig in 2023 se raadsdrag









