7 leerders van Laerskool Wesbank Oudtshoorn is opgeneem in die SA Tweekampspan
ADVERTISEMENT
Ons spog met 7 leerders wie opgeneem is in die SA Tweekampspan: Daniël Odendaal, Mari Lourens, Lize-Mari du Plessis, Rudolf Smith, Helena Lourens, Nika Odendaal en Malan Kotze (enkelfoto).












