Laerskool Wesbank tweekamp atlete presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Wesbank tweekamp atlete, Stiaan van Wyk, Nina Cloete en Engela de Wet was opgeneem in die Eden span en het deelgeneem aan die Interprovinsiaal te Gqerbertha. Hulle het baie goed gevaar.

Tweekamp Eden klere Oktober









