Hoërskool Rustenburg Redenaars praat hul plekke los na die ATKV landsfinaal
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg is trots op die Redenaars wat ‘n hond uit ‘n bos uit tydens die ATKV-semifinaal gepraat het. Welgedaan! Baie geluk aan die volgende sewe Rusties wat deurdring na die ATKV-redenaars se landsfinaal!
Derik Visser, 2de Junior voorbereide toespraak
Rapelang Lesomo, 1ste Junior voorbereide eerste additionele taal
Reghard Pieterse, 1ste Senior onvoorbereide toespraak
Sharni van der Westhuizen, 2de Senior onvoorbereide toespraak
Heike Marx, 2de junior onvoorbereide toespraak
Marco Pretorius, 1ste Junior voorbereide toespraak
Hanco Stone, 3de Senior Onvoorbereide toespraak









