Hoërskool Durbanville redenaars kook
ADVERTISEMENT
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons redenaars aan die jaarlikse interne uitdunne deelgeneem vir 2026.
Altesaam het 11 juniors en 15 seniors aan die voorbereide afdeling deelgeneem. En 5 juniors en 3 seniors aan die onvoorbereide afdeling. Hoërskool Durbanville sien uit na die jaar se Redenaars wat voorlê!













