Laerskool Randhart se jaarlikse Graad 000 tot 1-ekspo
ADVERTISEMENT
Op 6 Mei het dit behoorlik by Laerskool Randhart se jaarlikse Graad 000 tot 1-ekspo gegons. Van oral in Alberton en omliggende gebiede het kinders en ouers ingestroom om die uitnemendheid van die Ranties te beleef. Maak ‘n ingeligte keuse – die Rantie-keuse!

Links na regs Ramkat Jr. Mev. H Gerber(Skoolhoof), Katryn

Links na regs: Katryn & Ramkat Jr.









