Laerskool Goedehoop leerder presteer by die Sasol Expo
ADVERTISEMENT
Saterdag, 31 Augustus 2024 was dit die Sasol Energy Innovation Challenge te Graceland. Laerskool Goedehoop is baie trots op Juan Wels en Anthony Herbst wat ʼn algehele tweede plek behaal het vir Graad 6-leerders.
Sasol ExpoJuan Wels, Anthony Herbst










