Laerskool Olifantsvallei is supertrots op rugby prestasie
ADVERTISEMENT
Laerskool Olifantsvallei is supertrots op Keegan Zimri. Hy is in die o.13 Sewes Platteland A-Rugbyspan opgeneem is en het die afgelope naweek Aan die Wes-Boland proewe te Langebaan deelneem.
![]()










