Laerskool Oranje-Noord rugbyspelers gekies vir die ZFM Streekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Oranje-Noord wat gekies is tot die ZFM Streekspan. Sterkte vir GW-proewe komende naweek in Kimberley.
o.12:
- Noah walker
- Lesedi Jonas
- HD Dege
- Ewan Botes
- Wimpie Stander
- Adriaan Carstens
- Dylan Kriel
o.13:
- Hugo van den bergh
- Daniël Meyer
- Pierre van Rooyen
- Jano de Klerk










