Uitstekende tennis prestasie vir Hoërskool Rustenburg
ADVERTISEMENT
Uitstekende tennis prestasie vir Hoërskool Rustenburg.Die Rustie-tennisspelers eindig algeheel 7de tydens die NWU-superreeksfinaal wat op Vrydag, 5 Mei 2023 te Potchefstroom plaasgevind het.
Jurie Blignaut, Alrich Wannenburg, Isak Vermaak, Wynand Kock
Annemie Pretorius, Zoë Vermaak, Nicolene Cloete, Niane Pretorius










