Twee van Laerskool Witpoort se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaan-Ekspo
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Witpoort se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaan-Ekspo. Carolize van der Linde het ‘n silwer toekenning vir fotografie ontvang, terwyl Olivia Robertson ‘n dubbelgoud (die hoogste prestasievlak) toekenning in kuns behaal het.










