Hoërskool Adamantia hokkiespelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende 5 Hoërskool Adamantia-meisies wat gekies is vir die Noord-Kaap (Plattelanddogtersspanne) wat Junie-vakansie die Bolandtoernooi
in die Paarl bywoon.
- o. 14: Tiffany Robinson: Link,Vicky Gouws: Forward (Non-travelling reserve)
- o.16: Roenaldi van Meyeren: Goalie, Kayleen Myburgh: Back
- o.18: Melandrie Griesel: Forward
![]()









