Laerskool Monumentpark
-
Laerskool Monumentpark gholfspeler vaar uiters goed
Laerskool Monumentpark gholfspeler vaar uiters goed. Leja Joubert het aan die Waterkloof Gholf Klub se Dames Klub Kampioenskap deelgenaam. Sy was die jongste speler ... -
Skitter stoei prestasie vir Laerskool Monumentpark
Laerskool Monumentpark stoeier Daniel Müller het aan die Frank Joubert stoei kompetisie deelgeneem en ‘n 2de plek behaal vir o.13 in sy gewig groep. -
Laerskool Monumentpark spog graag met hul hokkie prestasies
Laerskool Monumentpark spog graag met die volgende Monnies, wat verkies is tot die Northerns Provinsiale Hokkie oefengroepe. Paula Genkoe Anri Haycock Aderonke Genkoe Kellan ... -
Swemmer swem uitstekend vir Laerskool Monumentpark
Laerskool Monumentpark swemmer Angelique Marais behaal die volgende prestasies: Gauteng Schools’ Aquatics Championship event: 50m Vryslag – 6de plek met 35,14 sekondes NTS level ... -
Laerskool Monumentpark se Monnie van die maand word aangewys
Baie geluk aan die volgende leerders wat as Laerskool Monumentpark se Monnie van die maand aangewys is. Dankie vir julle mooi voorbeeld van Monnie ...