Laerskool Monumentpark spog graag met hul hokkie prestasies
ADVERTISEMENT
Laerskool Monumentpark spog graag met die volgende Monnies, wat verkies is tot die Northerns Provinsiale Hokkie oefengroepe.
- Paula Genkoe
- Anri Haycock
- Aderonke Genkoe
- Kellan Walkers
- Tegan Lamprecht
- Liesel de Witt
- Rikus de Bruin
- Jaydin Potgieter
Baie geluk Monnie-hokkiesterre! Ons is baie trots op julle!
![]()










