Eden hokkie prestasie vir Laerskool George-Suid leerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool George-Suid seuns en dogters wat gekies is vir die Eden-hokkiespanne:
Seuns
IPT: Colton Mendoza
Regional: Paul Maritz, Gerhard Hattingh en Emile van Heerden
Non-traveling reserve: Hanniel van der Colff

Dogters
IPT: Caylin Swart, Misha Eden en Lea Booysen
Regional: Geen
Non-traveling reserve: Nicola Nel en Mar-lezé vd Merwe

Julle harde werk en deursettingsvermoë het beslis vrugte afgewerp. Ons is baie trots op julle!









