ADVERTISEMENT
Twee leerders, Dhanik Nel en Luyanda Vezi, is gekies vir die Northerns Hokkie Oefenspan. Ons is baie trots op hierdie twee Swarries en hou duimvas.